id
stringlengths
1
7
text
stringlengths
1
2.55k
200
Davin het gesê gemeenskappe sal moet begin praat oor probleme en platforms asook veilige hawes skep vir slagoffers om hul seer te deel, waar hulle vrymoedigheid kan hê om vir hulp te vra en hulp te ontvang.
201
“Mans moet opgevoed word om goeie mans vir hul vroue en vaders vir hul kinders te wees. Ons moet gemeenskappe van omgee kweek, sodat ons vroue en kinders beskerm word en hul rol en bydrae tot ons samelewing erken en verwelkom kan word.”
202
Davin het gesê hul organisasie se missie is om grondwetlike reg in Suid-Afrika deur litigasie, openbare bewustheid en deelname in die politieke prosesse te bevorder.
203
“Tans ondersteun ons die wêreldwye 16 dae-veldtog en neem deel deur middel van ons eie veldtog, ‘Say no to violence against women and children’. Deur middel van hierdie veldtog is ons die besig om bewustheid te kweek en ons samelewing op te voed – deur sosiale media – oor wat gedoen kan word om te help,” het Davin gesê
204
205
Amen. Ek kan nie help as om saam te bid nie, selfs al lyk dit hier darem beter wat die reën aanbetref.
206
Nee, dis aan die andekant van die huis…sal maar wag en kyk, want dit sal chaos afgee.
207
Aai. Sterkte vir die bye, plante en voëls, en vir Eli en vir jou.
208
Dis ‘n opdraand dag gewees.
209
Ag nee. Ek huil sommer oor Eli. Die lewe is soms so wreed..
210
Die droogte tref ons ook hier langs die dam, en die hitte is uitputtend. Sjoe, Lekkervurig, die arme bye.
211
Ons tuinman is al tien jaar op medikasie. Ons het die pad met hom gestap van die begin af en dit werk wonderlik. Sy kan ‘n heeltemal normale lewe ly.Sterkte en mag ons vinnig reën kry!
212
Dankie. Ons besef sy kan goed leef. Dis net kwaad. Dankie en groete.🤗
213
Ja mens raak woedend, want wie het haar besmet? Gelukkig het sy vir julle wat haar nie verwerp nie. Mens kry baie sulke eng mense wat onmiddellik die persoon afdank.
214
2018 ‘n swaar jaar!!! Jy laat my vanoggend weemoedig voel. Sterkte vir pad vorentoe.
215
Vanoggend skyn die son weer en dis ‘n nuwe dag. Gister se onthutsing en ontsteltenis by ons Hree se voete neergesit, want ek kan niks daaraan verander nie. Nuwe dag, nuwe moontlikhede in die swaar jaar! Groetnis.
216
Die El van Eli beteken God. Mag die God van genade en vertroosting en nie-menslike logika haar en julle aan die hand kom vat. Christus het gekom vir die wat ‘n dokter nodig het.
217
218
Omtower 'n vaal vertrek met prente en foto's in rame
219
220
Die skoonmaak van die haarkapper 3 ~ interDidactica
221
Met hierdie spel om skoon te maak, sit jy alles terug in plek wees voordat hulle jou kliënte kan betree. Daar is vier vlakke en 'n bonus.
222
223
Elke sent wat van buite die dorp hier bestee word, is op die vooraand van Kersfees noodsaaklik vir die ekonomie.
224
As jy motorfietsryers raakloop, heet hulle welkom in ons dorp. Al is daar lelike paaie, swak dienslewering en ’n kwynende ekonomie, sal besoekers ’n vriendelike gesig onthou.
225
Dit bly ’n groot kopseer om terugvoer van die Moqhaka-munisipaliteit oor probleme in Kroonstad te kry. Dit herinner aan die spotprent van die drie apies wat niks sien, hoor of sê nie.
226
227
Sy stel dit pragtig. Al is ek nie gelowig nie, bly hierdie soeke na antwoorde op die menslike bestaan, steeds vir my mooi en goed.
228
Hierdie stuk was een van die mooiste boodskappe vir my in ‘n lang tyd. Dankie vir die deel Tannie x
229
230
Hawston Skrik vir Niks (SVN) het die afgelope Saterdag (6 Oktober) Hamlets as deel van die Top-12 in Ceres gepak en hul teenstanders dáár geklop!.
231
232
Bybelskool » Psalm 143 – U goeie Gees moet my lei op gelyk grond
233
Daar is verskillende interpretasies van die konteks van Psalm 143. Dit kan wees dat dié Psalm steeds in die konteks van die grot gebid word, as ‘n mens vers 4 vergelyk met vers 4 in Ps. 142 waar min of meer dieselfde taal gebruik word.
234
Baie verklaarders dink egter dat juis die smeekbede in vers 1 en die versoek in vers 8 dui op ‘n gebed in die tempel waarin die Here se aangesig gesoek is binne ‘n moeilike situasie, waarin Dawid se vyande hom agtervolg om hom te verpletter. Uit Dawid se lewensverhaal weet ons van vele sulke gevalle, selfs van die opstand van sy eie seun, Absalom.
235
Let op dat Dawid sy smeekgebed nie op enige manier op sy onskuld baseer nie, maar op die Here se trou en regverdigheid. Dit is ‘n fundamentele belydenis van die geloof dat ons van God se genade afhanklik is. Ons sien eggo’s hiervan in die helder uitsprake in Paulus se brief aan die Romeine waar hy dieselfde sentimente aan die vryspraak in Christus koppel (Rom. 1:16-17; 3:20-21).
236
Dit bid Dawid baie doelbewus in die twee dele van die Psalm – vers 1-7 en 8-12 – wat met ‘n Sela aan die einde van vers 7 aangedui word. Sy vertroue is op God en daarom wil Hy ‘n antwoord van God hê in sy nood. Vergelyk vers 1: “Antwoord my in u trou met u regverdige optrede,” en vers 8: ”Laat ek in die môre van u troue liefde bewus word, want op U vertrou ek.”
237
Sy vertroue word gebaseer op God se dade, nie net in sy eie lewe nie, maar ook dié van “dae lank gelede,” waarin God juis die werk van sy hande geopenbaar het sodat almal dit kan sien. Daarom strek hy sy hande uit na God en bid hy dat die Here hom tog gou sal antwoord en sy gesig nie vir hom sal verberg nie: “my gees is gedaan.”
238
Let daarom veral op hoe hy in kontras met sy eie gees wat gedaan is, bid dat hy nie net van God se troue liefde in die môre – waarskynlik na ‘n nag van bid vóór die Here in die tempel – bewus sal word nie, maar ook deur die Here die pad gewys sal word wat hy moet loop: “Leer my om te doen wat vir U aanvaarbaar is … U goeie Gees moet my lei op gelyk grond.”
239
Dit is tegelykertyd ook ‘n fundamentele belydenis, hoewel Dawid en die res van die OT gelowiges dié werklikheid nog net ten dele geken het. Dit is God se Gees wat ons op gelyk grond laat loop, nie iets wat intrinsiek tot ons eie gees en insig behoort nie.
240
Die gelyk grond verwys ook nie na ‘n pad sonder uitdagings nie. Dit bedoel maar net dat die regte onderskeiding van dié dinge waarop dit regtig aankom, dié dinge wat God se goedkeuring wegdra, gedoen kan word.
241
Dawid brei in die laaste twee verse uit op nóg gronde vir die verhoring van sy gebed wat vir ons ‘n goeie sinopsis gee van waarop ons ook kan staatmaak in ons gebede. Let op die vier motiverings wat hy aanvoer op grond waarvan God hom van sy vyande moet verlos:
242
243
Katie Watts het die volgende op Twitter gedeel. Sy noem ook dat sy nog nooit tevore so vinnig op ’n “ordelike manier” beweeg het nie.
244
Die polisie ondersoek die voorval. In hierdie stadium word dit nie as 'n moontlike daad van terreur beskou nie.
245
246
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) sal “baie negatief” geraak word deur wetswysigings wat voorgestel word om die regte van vermaaklikheidskunstenaars te beskerm.
247
Die SAUK sê hy het in 1997 oor voorwaardes met kunstenaars onderhandel sodat hulle beter vergoed word.
248
Die SAUK is nie tevrede dat kopiereg op oudiovisuele inhoud vir 25 jaar aan ’n vermaaklikheidskunstenaar toegeken word nie. Dit impliseer ’n ooreenkoms van 25 jaar om tantième te betaal, sê dr. Mathapelo Matsaneng, regsadviseur oor intellektuele eiendom vir die SAUK, wat Vrydag namens die SAUK oor die Wysigingswetsontwerp op die Beskerming van Kunstenaars in die parlement gepraat het.
249
“Die doelwitte wat die wetsontwerp wil bereik, is edel, maar die SAUK is besorg oor die oordrag van regte, wat lyk asof dit eksklusiewe regte aan ’n kopiereg-eienaar besorg. Selfs met die oordrag van ’n oudiovisuele werk moet daar nou ’n geskrewe ooreenkoms wees wat 25 jaar geld.
250
“Wat die wetsontwerp dus sê, is dat jy vir 25 jaar gebind gaan wees in ’n verhouding met ’n vermaaklikheidskunstenaar. Waarom moet ons 25 jaar volgehoue tantième betaal as die kunstenaar reeds vir sy werk vergoed is? Dit is ’n kontrak wat deur kontrakreg gereguleer moet word.”
251
Die bestaande wet op die beskerming van vermaaklikheidskunstenaars se regte is in 1967 goedgekeur en dit is die eerste keer dat dié wet gewysig word, het Joanmaria Ftubbs, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor handel en nywerheid, gesê.
252
Die uitvoerende hoof van die SAUK behoort self na die komitee te kom om oor die wetgewing te praat en sal gedagvaar word om te kom getuig as hy nie vrywillig kom nie, het Fubbs gesê.
253
“Wat gebeur wanneer die inhoud verkoop word, of as ’n kunstenaar sterf?
254
“Programme wat herhaal word, maak nie noodwendig groot bedrae geld nie. Daar is nie eens deeglike rekordhouding van herhalings nie. Kunstenaars hou die televisie dop en dien eise in by die SAUK sodra hulle sien hul vertoning word herhaal.”
255
Matsaneng sê die SAUK beveel aan dat die wet voorsiening moet maak om regte uit te koop en om die 25-jaar-tydperk ook uit te koop. Die voortdurende betaling van tantième is onvolhoubaar en onprakties, veral in gevalle waar die SAUK self opdrag gegee het vir die skep van die inhoud, meen sy.
256
Die wetsontwerp stippel uit dat kunstenaars ingelig word voordat hul inhoud weer gebruik word, maar Matsaneng glo dit sal nie altyd prakties wees om ’n kunstenaar in te lig elke keer as die inhoud wat hy of sy geskep het weer uitgesaai word nie.
257
Akteursverteenwoordigers wat Donderdag voor die portefeuljekomitee se openbare sitting oor die wetgewing gepraat het, was baie negatief oor die SAUK. Dean Macpherson, DA-lid van die komitee, het gesê dis duidelik waarom die SAUK nie gretig is om volgehoue tantième te betaal nie, want die uitsaaikorporasie is tegnies bankrot.
258
Wie besit dié soort eiendom regtig?
259
260
Ek sit nou en pamperlang my voetjies en dink by myself hoe kosbaar dit vir my is. (Het nie fondse vir pedi’s en mani’s) nie.
261
Die hele skool jare het hulle my gedra. Die lekker gespeel pouses, en nie op groen grasperke nie, dis harde klippe grond. Weghardloop vir gevare of net hol op die atletiek baan of gou hardloop na antie Katy toe vir als blare want pappa is weer vol pyne. Die groot toon nael was al af, want geen respek het vir my voete nie, oral loop en skop.
262
Haai maar hul hou my nog altyd staande. Wat ‘n lekker gevoel en somtyds ‘n skuld gevoel omdat hul soms so afgeskeep word. Hul moet somtyds tevrede wees met sokkies vol aartappels (gate in die sokkies), onpaar sokkies as jy nie gou genoeg die sokkie se maat kan kry nie. Die klein toontjie se nael lyk of iemand dit oornag gesteel het, want daar is net ‘n stukkie oor (lag my klaar). Hul het jou deur gedra, kerk toe, danse toe, op jou eerste “date”. Lekker gelag as iemand jou voete kielie. Wat ‘n lekker gevoel. Die voetjies wat saggies insluip as jy te laat in die huis kom. Op die ateliek baan doen hul hul ding, op die netbal veld, soms met tekkies wat druk, maar hulle druk deur.
263
Moenie praat van die stiletto’s nie, die voete kry seer maar ons hou uit want dis “fashion”. Oe! Die pyn wat hul nie moes verduur nie, veral as jy solank op die hakke moet loop, maar jy wil want dit is die “in ding”.
264
Hoe waardeer ek nou nie my ou voete nie. Ma het altyd seker gemaak dat jy tussen daai tone was en skrop, want jy weet mos hoe kan som mense se voetjies ruik.
265
Dink net hoeveel keer skop ‘n sokkerspeler ‘n bal – daai arme voete hou. So ek waardeer my ou voetjies en pamperlang hulle soveel moontlik. Gesels sommer met hulle en wys jou waardering. Dankie Voete. Ek dink nou net hoe lekker sal dit wees om by Jesus se voete te sit. Watter eer sal dit nie wees nie. Sien voete is belangrik al vat ‘n mens dit so vanselfsprekend.
266
Gee hulle sommer ‘n lekker vet soen (lag my klaar) as jy soos ek oor die 50 is, sukkel jy so bietjie om jou voete by jou mond te kry.
267
Ai, hoe moet hulle die hele “Mall” plat loop van hoek tot kant net vir ons plesier.
268
269
Ken jy vandeesweek se woord? Of is daar een waaroor jy wonder? Laat weet ons by danie.keet@media24.com
270
271
Die ervaring in Engeland het sy verwagtinge ’n duisend keer oortref, vertel die sanger Arno Jordaan.
272
Dis ’n blye tyd in die suide van Frankryk noudat al die Potgieters weer bymekaar is.
273
274
Gert van Rooyen se seun het in ’n plasing op sy Facebookblad Gerhardus Corneluis (sic) van Rooyen, gesê daar was nooit ’n selfmoordpakt nie.
275
276
Die rugbyspan het met 5-26 teen die North American Lions verloor en die All Stars met 17-12 geklop. Daarna reken die span af met die KZN Barbarians (33-12) en het tweede in hul groep geëindig. In die kwarteindronde klop hulle die Brussels-Sewes-ontwikkelingsspan met 36-17, maar het toe teen die Northern Gladiators vasgeval.
277
278
'n Duidelike boepie was sigbaar onder haar rok. Sy't dieselfde rok in 2015 gedra, toe sy met prinses Charlotte swanger was.
279
280
Alle speletjies
281
Nut van die stelsel
282
Science & Onderwys
283
Of jy nou net uitgevind, is jy letterlik ure weg van gee geboorte aan jou bondeltjie vreugde, 'n naam stel die stadium en rigting vir jou kleintjie. & Nbsp; Die Bybel praat discriptively oor God noem mense, voorwerpe en belangrikste nuwe pasgeborenes. Psalm 127: 3 Luister na My, o eilande, en gee aandag, volke wat ver. Die Here het my uit die moederskoot af, van die liggaam van my moeder Hy my naam genoem. Genesis 30: 6 Toe sê Ragel & ldquo; God het aan my reg, en het my ook verhoor en my...
284
S-Voice is 'n stem-geaktiveerde persoonlike assistent wat erken spraak en verskeie take verrig vir jou. Jy kan die inligting gebruik om antwoorde op vrae te kry, aanbevelings ontvang, maak aanstellings, launch programme, stel alarms, post updates op Facebook en Twitter, gaan na 'n geselekteerde bestemming, ens Hierdie bou van S-stem is geneem uit Samsung Galaxy S4 se...
285
is 'n eenvoudige manier om jou stad meer vriendelik te maak en besoek plekke selfs meer interessant en pret. Honderde duisende het reeds AlterGeo gebruik om vinnig te vind plekke van belang, deel hul menings met vriende en kry afslag op die plekke wat hulle besoek. Met AlterGeo, sal jy in staat wees om: * Vind vinnig die plek waar jy * Deel jou menings en foto's saam met vriende * Hier is waar jou vriende is nou * Weet wat gebeur rondom jou * Kry afslag en bonusse in duisende van ons vennoot...
286
OpenText Maatskaplike Werkplek stel spanne om saam te werk en lewer beter resultate vinniger in 'n veilige, beheer omgewing waar idees voorspoedig, is die werk herhaal en verfyn vinnig, en die werknemer produktiwiteit floreer. Hierdie kragtige Web 2.0-styl oplossing is ontwerp om organisasies in staat te stel om vinniger te werk, slimmer, en meer produktief deur die koppeling van kennis werkers aan die mense en die inhoud vir hulle belangrik. OpenText Maatskaplike Werkplek Mobile bring 'n ryk,...
287
Kaart van die werf
288
289
Na ‘n nat lente het Gala aangebreek met die mooiste dag wat Stellenbosch kon oplewer. Om tienuur (‘n uur laat as gevolg van sekere dames wat nie betyds kon wees nie) het die busse vertrek. Die padwysers het die weg van die toer aangewys en vandaar is die spoor geslaan na Monteith. By middagbrood het die Ackerman se Ackervrou alle lof gekry vir die spoed waarmee sy ingepak het en ook alle blaam vir die beker wat by die huis gebly het.
290
“Men who are happy and free” en stewig leerskoentjies wat op Wupperthal gemaak is, kan miskien simbolies beskou word van die Sederbergtoer van 1962. En dit was ‘n toer met lede “happy and free” ten spyte van koue en reën en moeilike stappe, want die gees was so erg soos die skoentjies.
291
292
Voorbereidende kursus net vir daardie studente, wat wil studeer in Russies medium. Geen voorbereidende wat nodig is vir onderwys in Engels.
293
As jy nie weet net links hierdie veld leë. Ons sal u aanbeveel die beste opsie.
294
Laai foto van jou dokument oor onderwys
295
Bykomende inligting
296
Ek bevestig dat die inligting in vorm bo is waar en my dokumente is reg. Ek verstaan ​​dat daar geen beurse in die Oekraïne vir buitelandse studente en verstaan ​​dat studie in die Oekraïne is ten volle op self-finansiering.
297
Wag asseblief...
298
Neem asseblief kennis: Oorspronklike taal van die "Oekraïens Toegang Sentrum" inhoud is Engels. Alle ander tale gemaak vir jou gerief, maar hulle vertaal kan verkeerd wees
299
Woon in die Oekraïne