id
stringlengths
1
7
text
stringlengths
1
2.55k
100
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Saint-Céneri-le-Gérei wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
101
102
Port Elizabeth Gebied; Jeffreysbaai (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
103
Ek is vriendelik....eerlik....opreg....betroub aar....behulpsaam. Ek is lief vir diere en natuur. Nie bang vir werk nie. Hou ook van ou mense en kinders.
104
Vriendelik...nederig...lief wees vir diere en die natuur. Christen wees en ook n vrou respekteer. Ek is niemand se vloerlap nie.
105
106
Simulator op die regte voertuig geparkeer is. Weet nie hoe om te parkeer? Oefen eers op 'n virtuele masjien. Die spel gee 'n goeie vaardigheid motors te parkeer in verskillende toestande werk ervaring in die ontwikkeling van die korrekte trajek die motor te maneuver. . Speel die spel leer om te park online.
107
Tegniese eienskappe van die spel leer om te park
108
Insluit die spel leer om te park op jou webwerf:
109
Om die spel te voeg leer om te park op jou webwerf, kopieer die kode en plak dit in die HTML-kode van jou site. Ook, as jy wil die spel leer om te park, kopie en stuur die skakel aan 'n vriend of al jou vriende, deel van die wedstryd met die wêreld!
110
111
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Municipio de San Lorenzo (San Marcos) wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
112
113
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Unteriberg wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
114
115
Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee
116
Ek is n omgee mens en goedhartig. Sal ander altyd help waar ek kan. Ek sien my as n christen en nogal baie berokke by my my kerk
117
Musiek Maak; Tuinmaak
118
119
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Urb wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
120
121
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Gre Gre wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
122
123
1 Jy leer my om te bid on Fri Dec 09, 2011 6:21 am
124
Jy leer my om te bid...
125
“liewe jesus, sag en teer
126
Maar jy vergeet om my te vertel
127
sal ek skryf op jou laaste blaai
128
129
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Colston Park wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
130
131
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Flechtdorf wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
132
133
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Großbadegast wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
134
135
Indiaans, Skoonheid, Naai, Geliefdes, Pragtig, Oostelike
136
Japanese Vrou, Japanees, Vrou, Asiatiese Amateur, Indiaans
137
Sagte Pornografie, Indiaans, Klein Tiete, Stort
138
139
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Kaffenburg wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
140
141
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Canindé wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
142
143
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Diu wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
144
145
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Béchet wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
146
147
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Niedergeckler wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
148
149
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Comuna Raciu (Dambovita) wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
150
151
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Fontanès-de-Sault wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
152
153
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Porangatu wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
154
155
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Streichmühle wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
156
157
764 die seun wat sy lewe verander het medies afrikaans edition no short description die seun wat sy lewe verander het medies afrikaans edition because this is pdf file * PDF *
158
159
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Hanwood wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
160
161
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Timor wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
162
163
Die Heuwels Fantasties - Niks en Nêrens (Official Video)
164
165
WOUTER445 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.
166
167
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Catral wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
168
169
Verbind met 'n voorval afhangend persoon op enige plek in die wêreld. Met Chatroulette Tamil wat jy kan kies tussen die volgende opsies:
170
171
Bybelskool » Van die dood van Dawid tot die val van sy koninkryk
172
173
Stukkende brandweerwaens by ’n munisipale werkswinkel naby die Floridameer in die weste van Johannesburg.
174
So sê Michael Sun, DA-voorsitter van die burgemeesterskomitee vir openbare veiligheid in Johannesburg.
175
Die stad se brandweerdienste het onder skoot gekom nadat drie brandweermanne Woensdag dood is toe hulle ’n brand op die 23ste en 24ste verdieping van die Bank of Lisbon-gebou in Johannesburg se middestad probeer blus het. Een van hulle het uit die gebou geval nadat hy ’n venster op die 23ste vloer uitgeslaan het om suurstof te kry. Die ander twee is deur rook oorval.
176
Sun erken daar is probleme met Johannesburg se brandweerdienste nadat brandweerstasies en toerusting jare lank afgeskeep is. Party van die voertuie wat wel nog in diens is, is al 30 jaar oud. Omdat die meeste van die voertuie oorsee vervaardig is, is dit moeilik om onderdele te kry. “Dit is ’n groot probleem. Ons het dit besef toe die DA die bestuur van Johannesburg se metro in Augustus 2016 oorgeneem het.”
177
Toe die DA oorgeneem het, was daar ’n kontrak om nuwe brandweerwaens aan te koop, maar die verskaffer kon dit nie nakom nie. “Ná ’n proses van maande kan ons nou dié kontrak skrap en begin soek na ’n nuwe verskaffer. Ons wil ook nog ’n brandweerstasie oprig sodat Johannesburg 30 het.”
178
Sy sê twee waens met tien brandweermanne het aanvanklik op die brand gereageer, maar hulle het gou besef hulle het meer hulp nodig. Uiteindelik was daar Woensdag 45 brandweermanne. Donderdag, toe die brand weer buite beheer geraak het, was daar 70.
179
André Tomlinson, ’n private konsultant vir nooddiensoperasies, sê daar moes van die begin af vier of vyf brandweerwaens met ses bemanning elk gestuur gewees het. Hy sê goeie praktyk vir so ’n wolkekrabberbrand is dat ’n “brandstasie” so twee verdiepings onder die vlak wat brand ingerig moet word.
180
“Dié soort brande gebruik baie mannekrag, want jy moet baie verdiepings klim en kan net tien manne op ’n slag vir tien minute instuur sodat die ander ’n blaaskans kry.”
181
As die waterstelsel nie werk nie, soos blykbaar by die Bank of Lisbon-gebou die geval was, het jy nog meer mannekrag nodig om water van onder af boontoe te kry, sê hy.
182
Die LUR vir infrastruktuurontwikkeling in Gauteng, Jacob Mamabolo, het erken dat die gebou net aan 21% van die veiligheidstandaarde voldoen soos bepaal deur die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid.
183
184
’n Bekende fietsryer van Paarl is verlede week Donderdag (4 Oktober) ernstig beseer toe hy deur ’n bakkie raakgery is.
185
Dié belowende fietsryer Whayde Davids (18) was van sy huis in Wellington op pad in die rigting van die R45, die Malmesbury-pad, op sy R27 000- fiets wat maar net twee maande oud is toe ’n Isuzu-bakkie hom tref.
186
Die Isuzu-bakkie, met ’n CR-registrasienommer, het glo weggejaag.
187
Hy het ook sy kop gestamp en onthou nie veel van die botsing nie, maar volgens hom het ’n plaaswerker glo die ongeluk gesien gebeur en tot sy redding gekom.
188
“Ek is geskok oor die voorval, want ek ry gereeld die pad as ek oefen,” het hy gesê.
189
Volgens hom is die skouer ook breed genoeg om op te ry en kan hy nie sien dat hy die pad versper het nie.
190
“Mense in hierdie land het geen respek vir fietsryers nie. Baie ander professionele fietsryers was al in soortgelyke botsings betrokke,” het ’n bekommerde Davids vertel.
191
Hy noem dat iets drasties gedoen moet word om die veiligheid van fietsryers op paaie te verseker en dat motoriste die pad met hulle moet deel.
192
“Ek bewonder ander lande waar fietsryers se belange op die hart gedra word en waar motoriste respek vir fietsryers moet hê,” het hy gesê.
193
Davids is ná die voorval na die hospitaal geneem waar hy eers later die aand sy bewussyn herwin het en is die volgende dag (Vrydag, 5 Oktober) ontslaan.
194
Hy sterk tans by die huis aan en hoop om teen Desember gereed te wees om sy fietsrypligte na te kom.
195
Enige ooggetuies word gevra om die Wellington-polisie by 021 864 844 te skakel.
196
197
Organisasie kyk na mense se regte
198
“Die veldtog is bloot ’n beginpunt vir bewusmaking en aansporing tot aksie en aktivisme teenoor geweld teen vroue en kinders. Die harde werk begin daarna,” het Michelle Davin, mediabeampte van Cause for Justice (CFJ) gesê.
199
CFJ is ’n nieregeringsorganisasie wat fokus op menseregtekwessies en sake van openbare belang. “Die verantwoordelikheid om vroue en kinders te beskerm teen geweld lê voor ons elkeen se deur en vereis dat die algemene publiek, niewinsgewende organisasies en die regering hande vat om in die bresse te tree vir diegene wat nie in staat is om vir hulself op te staan nie. Geweld teen vroue en kinders is nie net die polisie of die howe se probleem nie en dit is nie slegs hierdie instansies se plig om situasies te verander en bevryding te bring aan slagoffers nie. Dus is ’n 16-dag-veldtog nie genoeg nie.”