id
stringlengths
1
7
text
stringlengths
1
2.55k
400
401
In 'n opwindende spel wat geplaas is in 'n dandy, genaamd \\ \\"Hart van die Samurai \\\\" wat jy het om te veg en die nederlaag van 'n baie kragtige misdaad familie. Sy lede is baie gevaarlik in 'n enkele geveg, en die stryd teen verskeie teenstanders wat jy het om almal uit te gaan na hul volle arsenaal van tegnieke. Die vernietiging van die clan, beland jy misdaad in sy stad.
402
403
Hierdie funksie omskep PDF-dokument in gewone teks
404
405
Kanker van die galblaas is ’n seldsame vorm van kanker. Hierdie tipe kanker is die algemeenste by vroue ouer as 60 jaar. Daar is min bekend oor galblaaskanker en omdat daar min pasiënte is, is daar nie soveel navorsing beskikbaar oor die oorsake, risikofaktore en moontlike behandelings nie. Dit word egter geassosieer met vetsug.
406
407
53 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
408
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
409
Ek is 'n positiewe, hardwerkende mens. Hou van gesels en kuier. Hou van buite lewe maar ook van my tv en stilte op sy tyd.
410
Hy moet kan lag en gesels en in enige omstandighede die "lag" daarin sien. Geen leuens en hardwerkend. Selfonderhoudend wees
411
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Sepies
412
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
413
414
Wat is sEURch?
415
416
Goed Wat Vir My Mooi Is: Draadpoppies
417
418
Kry 'n paar uur die party begin om die nuwe jaar te vier. Twee beste vriende gaan net op dit. Hulle het 'n paar pragtige rokke nie, maar kan nie kies om die beste van hulle. Sluit aan by 'n wonderlike, kleurvolle spel Mina en Lisa Christmas Collection en Gebruik die muis om die beste meisies uitrustings te kies. Dan haal mode-bykomstighede en juweliersware.
419
420
36 – Tosca, Noord-Wes, Suid-Afrika
421
Tosca, Noord-Wes, Suid-Afrika
422
Ek is baie spontaan en het 'n sin vir humor. Ek het 'n wildsplaas naby Tosca en hou van die buite lewe.
423
Iemand wat 'n go getter is. Glad nie skaam wees. Weet wat sy in lewe wil beruik. Sy moet pragtig wees!!!!!
424
425
CThunny85 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
426
427
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
428
429
Bind ’n teelepel peper toe in ’n lappie. Week die lappie in naeltjieolie en druk dit dan in die oor.
430
431
Tyd nodig om die rooi en groen knoppies om te druk om die bal te rol na die uitgang.
432
433
‘n Versameling van ons gunsteling poeding en soetgoedresepte wat oor die afgelope paar jaar in HG/YOU verskyn het. Verwag alles van koeke, terte, yskasgeregte en gebakte nageregt. Elke soettand sal iets hier kry om sy of haar lus te bevredig.
434
435
Man die waarde.
436
437
Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.
438
Baie geluk aan al die wenners!
439
Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in Suid-Afrika en spog met ‘n ryk en trotse geskiedenis wat oor ‘n tydperk van 109 jaar strek.
440
441
En op 24 Desember begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
442
Die vrou in die blou mantel – Deon Meyer
443
444
Dit is 'n groot plesier om so 'n pragtige vrou voor die lens te he! Dit was so 'n lekker foto sessie.
445
Jana het so pragtig gelyk tydens haar swangerskap en dit was regtig so lekker om vir haar en Jan weer te sien.
446
Dit was ´n mooi, stil wintersdag en ten spyte van die bietjie reen het Henda & Pieter die dag so prettig gemaak.
447
448
Ek sien nou eers hierdie post! Myne ook! Wonderlike, liewe, Tabasco…
449
Die rede hoekom ek so diep in jou argiewe spit is omdat ek en Lamsak besluit het ons moet die raaisel van jou identiteit probeer ontbloot. So nou lees ek alles in jou blog se verlede en kyk vir leidrade.
450
Ek het ‘n hele paar leidrade, maar nie ‘n antwoord nie. Dalk is jy reg, dalk is die anonimiteit juis deel hiervan.
451
elkgeval, ek ken nie een van my blog vriende in die regtige (wat prof noem “reële”) wêreld nie.
452
453
al sou ek soms in die donker verdwaal
454
al sou ek oorslaap in ‘n koue nag onder sterre
455
al sluk die aarde my voete in
456
Al praat die mense om my in ‘n duisend tale
457
ek volg die weg na jou in my verbeelding
458
onthou ek jou naam
459
die taal van die liefde is altyd so mooi in jou mond!
460
hmmmm, ek se liewer niks op die woorde nie…
461
462
Kyk nou net daar sjoe, dis so pragtig
463
Dis pragtig. Mooi bly mooi….
464
Ai, ja jai, ek’s mal oor sulke pragtige girls wat so lelik sit! Dankie Eelt!
465
Niks mooier as n mooi vrou wat so sit!
466
Jy kan ma gerus jou panty onder my kussing kom bere en ek sal jou warm hou.Stuur gerus vir my n epos
467
Baie mooi, dis mos nie leliksit nie; dit lok en roep.
468
469
Dit was so pragtig… dankie vir hierdie blog , het nou op die koop toe geleer wat beteken Outannie in Koreaans!. Jammer probleem stappers sal jy oral kry , hier kla die mense ook daaroor.
470
Ek moes glimlag toe ek lees “besig om land en sand te gesels en elke denkbare voël en lewende diertjie weg te jaag wat mens sou kon waarneem”. Ek kan dink hoe jy moes voel – jy het dit egter goed uit jou foto’s gehou, pragtig afgeneem!
471
Reinhardt, ek dink nie mense besef altyd watter uiterste geduld en frustrasie dit verg om hier foto’s te neem sonder mense daarin nie. Dit is as’t ware ‘n kuns opsigself.
472
Ek hou van die foto’s sonder die toeriste, veral laat dit mens die stilte ‘hoor’. Ek stem volkome saam oor wat jy se van die stappers wat slegs stap vir oefening en niks anders nie. Kyk, as ek in die Drakensberge moet gaan stap en dit gaan daar so – dan stap ek nie weer daar nie. Ek het dit ook al voorheen gehad dat jy op ‘n plek kom en jy besef die ‘ander’ is daar vir die verkeerde doel – dis uiters frustrerend. Ek het simpatie/empatie met jou.
473
Soos ek hierbo genoem het, is dit glad nie maklik om menslose foto’s te neem in sulke omstandighede nie. Ek hard praat en die stapstokke kan nog gaan, maar hierdie stap-met-‘n-selfoon, kry my net eenvoudig onder.
474
Ek hou veral baie van jou foto van die kratermeer.
475
Dit klink of jy erg moes konsentreer tussen die toeristegeraas deur om jou kamera te gebruik en ook die mooi van die dag te kan waarneem.
476
Ek dink nou aan my laaste ervaring van die MacMac -valle en God’s Window naby Graskop, ‘n paar jaar gelede: Iemand het besluit om die uitsigpunte met vieslike draadhokke toe te maak. En daar was toe permanent ‘n spul smerige stalletjies wat swakgemaakte handewerk verkoop het, met mense wat sommer daar naby in die bosse bly en mors. Dit het natuurlik die atmosfeer van die omgewing heeltemaal bederf.
477
Ek is baie teleurgesteld om te hoor van die MacMac-valle en God’s Window. Ai….
478
Boer, jou foto’s is regtig beautiful – en ek kan myself goed voorstel hoe baie moeite dit was om ‘mens’-lose foto’s te neem. Ek het twee keer Geum-san (buite Jeonju) gaan uitklim en was die eerste keer (‘n paar weke na my aankoms) regtig geskok oor hoe baie mense daar op die berg was. Ek het soort van verwag dit sal soos ZA wees, stil en betreklik ongerep maar die berg het gekrioel en gewemel….Onthou ook die stapstokke – ‘n bietjie OTT, het ek gedink 😉
479
Dankie! Nee, ek moet se mens sukkel maar hier om van mense af weg te kom. Maar ek neem aan dit sou maar dieselfde gewees het in SA, as die land se hele bevolking gewoon het in ‘n gebied so groot soos die Wes-Kaap.
480
Is nogal waar wat jy se. Die aggressie kom net na voor as daar Soju by betrokke raak. Maar dis nie gewoonlik die geval op berge en kraters nie. 🙂
481
Ek sal altyd ‘n deeltjie van Jeju saamdra « Boer in Ballingskap
482
483
Jy het nou net uitgevind dat Sofia 'n bietjie ongeluk gely het. Sy het jou hulp nodig nou.
484
485
En tog het jy nou ‘n baie oulike post geskryf, al is dit tydens woorddroogte.. Die trolle sal wel binnekort die res van jou woorde terugbring, jy sal sien 🙂
486
Son, jy gee al vir so lank so baie van jouself en soms moet jy toelaat dat ander hulle arms om jou vou en jou net vashou…. ek stap al ʼn lang pad saam met jou, en ek kan getuig hoe jou omgee baie dieper strek as wat meeste mense ooit sal besef. ((((((Sonkind))))))
487
Ai, ek dink dis ‘n ding wat by ons almal aan die orde van die dag is… Ons ‘vertel’ het opgeraak. Sterkte vir jou (((Sonkind)))! En mag ek maar bylas dat ek werklik hoop jou stomheid hou nie vir te lank nie!!! 😉
488
Drank help, maar dis ongelukkig nie ‘n langtermynoplossing nie. Wees maar net geduldig.
489
LOL, Bertus….ja, ek sal ook ‘n glasie of 2 rooiwyn voorstel.
490
“…waar ek in stilte kan sit en praat.” Dis partymaal die heel beste geselskap.
491
Net nie IETS nie, dit is ‘n akroniem vir iets wat ek weer vergeet.
492
Nou ja, laat die woorde terugkom. Ek wag geduldig. 😉
493
Droog soos in ‘n woestyn. Sonkind, hier is bietjie (woord) sand korreltjies vir jou! 😛
494
jy het te veel om te se^,moet nou nie op hou nie,ek hou baie van hoe jy skryf,kry n tafel,le^ op dit,maak jou oe” toe,en imagine…………………………….
495
496
Ek geniet jou geskryf!
497
Lekker om weer jou mens wees te lees! Wens jy was my dominee toe ek as jong lat self met my binneste geworstel het.
498
Ja my Ds! Wat sal n mens nou se oor al die dinge? Dat Jesus se koms naby is……….DIS N GEGEWE! Alles in die wereld dui daarop! Net soos Bileam so pas ook tereg opgemerk het!
499
Inderdaan “a strange strange world master Jack”. Welkom terug – my e-mail was nie dieselfde gewees nie. Weet net dat jy n verskil maak waar jy ookal kom. Sterkte.